Dr Mike Hills bied sedert 1985 seminare, kursusse, praatjies en werkswinkels aan oor Die innerlike mens, Vernuwing van die Denke, Inspireer versus Motiveer, Verhoudings Persoonlikheid Profiele en die Huwelik. Sy werk is landswyd in koerante en tydskrifte gepubliseer. Hy is die skrywer van Die Jy in Jou; Persoonlikheid; Trou is Tops; Jou Houding... sê Al's; Wie Dink Jy is Jy en 3 Momente in Die Skepping.


 


Alle Regte Gereserveerd - Dr. Mike Hills - 2010

E - Pos: info@drmikehills.com …Sel: 082 550 5183 / 074 119 1097/ 083 284 8323 … Posadres: Posbus 1238, Montana Park, 0159

Webtuiste-ontwikkeling en -onderhoud deur Bluegate Technology Solutions